This is a promo script that I wrote for the 2010 Soccer World Cup for the popular television show 7de Laan.

Herman pienk strepies cu4464404_stdSan-Mari 3

(00’30”)

SAN-MARI

(IN KAMERA, OPGEWONDE)

Almal hier in die Laan is opge’gear’ vir die twintig tien Wêreldbeker. Is jy.

LUKAS

(IN KAMERA)

En ek hoop almal van julle daarbuite het reeds julle kaartjies. Jy mag dit vir niks op aarde misloop nie.

HERMAN

(IN KAMERA)

Bafana Bafana – good luck. Mag julle Suid-Afrika se naam hoog hou en net julle beste doen in die Wêreldbeker.

LUKAS & SAN-MARI

Feel it, it’s here.