This is a promo script that I wrote for the 2010 Soccer World Cup for the popular television show 7de Laan.

Neville2013

 

(00’30″)

NEVILLE

(OOR DIE FOON)

Dankie Aggie… Bel asseblief vir meneer Howard en bevestig môre se vergadering.

(WIL GAAN, ONTHOU DAN)

Wag, daar was nog iets…

(VERGEET DADELIK WEER)

Maar nou het ek al klaar weer vergeet. Laat ek gou dink… Uhm… Nee, ek sal jou later terugbel as dit na my toe kom.

(LUI AF, IN KAMERA)

Ek weet nie wat dit is met my die laaste tyd nie, maar my kop is deesdae soos ‘n sif.

(ONTHOU DAN)

A, nou onthou ek: die Wêreldbeker sokker. Hoe kon ek vergeet. Bafana-Bafana: alle sterkte met die toernooi – maak ons trots!

Feel it, it’s here.