This is a promo script that I wrote for the 2010 Soccer World Cup for the popular television show 7de Laan.

Hilda 2(3)

(00’30″)

HILDA

(GEHEIMSINNIG)

Haai dingetjies. Moenie vir Oubaas sê nie, maar ek het ‘n blink idee gekry: ek gaan vir al die Bafana-Bafana sokkerspelers spesiale energie-pakkies maak. Dadelvingers met bokkompies, gedroogde moerbye en wasabi-poeier vir die skop. Dan beplan ek ook ‘n baie spesiale doepa met selderystokkies, gemaalde gemmer en kappertjiesaad. Met my energie-doepa staan geen ander span ‘n kans nie.

(GIGGEL)

Hulle gaan nie weet wat hulle getref het nie.

Feel it, it’s here.